[LMDK-en.gif] ______________________________________________________________________ Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg (C) 2000 MandrakeSoft S.A. en andere. Kyk asb. na die individuele kopiereg boodskappe in elke bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van die programme waar die kopiereg deur MandrakeSoft en Red Hat SOftware voorbehou word kan in die COPYING lęer gelees word. Mandrake en sy logo is handelsmerke by MandrakeSoft S.A. Red Hat, RPM en glint is handelsmerke van Red Hat Software, Inc. ______________________________________________________________________ 1. Lęergids organisasie 2. Installasie 3. Bronkode 4. Ondersteuning 5. Kontak ______________________________________________________________________ 1. LĘERGIDS ORGANISASIE Hier lęergids is as volg gestruktureer: |----> Mandrake |----> RPMS -- binęre pakkette |----> base -- argiewe vir opstel van klein lęerstelsels |----> mdkinst -- lęerbeeld vir grafiese installasie |----> images -- herlaai- en geheueskyflęerbeelde |----> dosutils -- installasie nutsprogramme vir DOS |----> misc -- bronkodelęers, installasiebome |----> lnx4win -- Windows(tm) installasieprogram [BETA] |----> VERSION -- huidige weergawe nommer |----> RPM-PGP-KEYS -- PGP sleutel vir tekening van Mandrake RPMs |----> COPYING -- kopiereg informasie |----> INSTALL -- installasie instruksies |----> README -- hierdie lęer in teks Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël het u alles nodig onder Mandrake/, sowel as die skyfbeelde uit Mandrake/images wat u vir u stelsel sal benodig. bokant van hierdie van bladsy ______________________________________________________________________ 2. Installasie Sien die install.htm lęer. BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING: Mandrake is gebou met optimisasies vir Pentiumklasverwerkers (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) daarom SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie. Daar is egter 'n spesiale weergawe beskikbaar vier hierdie verwekers wat afgelaai kan word of op goedkoop CD's gekoop kan word. bokant van hierdie van bladsy ______________________________________________________________________ 3. Bronkode Al die Linux-Mandrake spesifieke pakkette kom met volledge bronkode op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe). Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode. In gevalle waar u nie Internettoegang het nie, kan Linux-Mandrake die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi. bokant van hierdie van bladsy ______________________________________________________________________ 4. Ondersteuning Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by: http://www.linux-mandrake.com/support/ Vir toegang tot die E-poslyste by: http://www.linux-mandrake.com/ml/ Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoof E-poslys. Stuur eenvoudig 'n E-pos aan nwebie@linux-mandrake.com met subscribe newbie in die liggaam van die boodskap. bokant van hierdie van bladsy ______________________________________________________________________ Indien u nie dokumentasie saam met hiedie produk ontvang het nie, kan u die Mandrake PowerPack Uitgawe (heelwat Mandrake CD's + Installasie- & Gebruikershandleidings en 100 dae postinstallasie ondersteuning!) by ons verspreiders koop op: http://www.linux-mandrake.com/resellers/ bokant van hierdie van bladsy ______________________________________________________________________ 5. Kontak Mandrakesoft kan bereik word by: WWW: http://www.linux-mandrake.com bokant van hierdie van bladsy ______________________________________________________________________