Dankie dat u Linux Mandrake geïnstalleer het!

   Geluk...

U het die maklik-om-te-gebruik en voorafopgestelde Linux Mandrake stelsel op u rekenaar.

Ons hoop dat dit u genot sal verskaf. Onthou : Linux Mandrake is 100% aanpasbaar met Linux RedHat(tm), KDE en Gnome. Linux-Mandrake: die beste Linux-distribusie vir beginners!

   Informasie en nuus...

Bly verwittig aangaande Linux Mandrake: http://www.linux-mandrake.com/

Nuus by KDE: http://www.kde.org

Algemene nuus aangaande Linux en Oop Bronkode: http://www.linux-center.org/en/

   Ondersteuning

Vir tegniese ondersteuning: http://www.linux-mandrake.com/

Vir enige hulp, teken asb. in op een van die Mandrake E-poslyste op: http://www.linux-mandrake.com/ml/


Afrikaans Arabic Brezhoneg Bulgarian Catalan Chinese (Simplified) Croatian Cymraeg Czech Danish Dutch English Esperanto Estonian Euskara [Basque] French Gaeilge Galician German Greek Hungarian Icelandic Indonesian Italian Japanese Korean Latvian Lithuanian Macedonian Norwegian Polish Portuguese (Brazil) Romanian Russian Serbian (Cyrillic) Serbian (Latin-2) Slovakian Slovenian Spanish Swedish Turkish Ukrainian Vietnamese Walloon

Hierdie bladsy : 1999 Gaël Duval vir Linux Mandrake.
Vertaal in Afrikaans deur Schalk W. Cronjé.