Alles aangaande Mandrakelinux!
Mandrakesoft voorsien 'n volledige reeks produkte en dienste om u te help om die meeste uit u Mandrakelinuxstelsel te put. Hier volg 'n opsomming van Mandrakesoft se ondersteuningsdiensteopsies.
![]() |
Mandrakesoft.com
Die mandrakesoft.com webwerf voorsien u al die detail om in voeling te bly met die voorsiener van die Linuxstelsel met die meeste kenmerke en beste bruikbaarheid. Daar sal u al die inligting vind aangaande ons produkte en dienste! |
![]() |
Mandrakeclub
Mandrakeclub is die webwerf wat aan Mandrakelinuxgebruikers toegewy is. Lidmaatskap verskaf eksklusiewe voordele insluitende eksklusiewe forumtoegang, RPMs en produkaflaai, afslag op Mandraklinuxprodukte en veel meer! |
|
![]() |
Mandrakelinux.com
Mandrakelinux.com is die webwerf wat aan die Linuxgemeenskap en oopbronkode Linuxprojekte toegewy is. |
![]() |
Mandrakeexpert
Mandrakeexpert is die beste plek om bystand te verkry van Mandrakesoft se ondersteuningsspan. |
|
![]() |
Mandrakestore
Mandrakestore is Mandrakesoft se aanlynwinkel, Te danke aan die nuwe voorkoms en gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en derdepartyoplossings nog makliker as ooit van te vore! |
![]() ![]() |
Mandrakeonline
Mandrakeonline is die nuutste diens wat deur Mandrakesoft bekendgestel is. Dit laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou d.m.v. 'n gesentraliseerde en outomatiseerde diens. |