Alles aangaande Mandrakelinux!

Mandrakesoft voorsien 'n volledige reeks produkte en dienste om u te help om die meeste uit u Mandrakelinuxstelsel te put. Hier volg 'n opsomming van Mandrakesoft se ondersteuningsdiensteopsies.


Mandrakesoft.com

Die mandrakesoft.com webwerf voorsien u al die detail om in voeling te bly met die voorsiener van die Linuxstelsel met die meeste kenmerke en beste bruikbaarheid. Daar sal u al die inligting vind aangaande ons produkte en dienste!


 
Mandrakeclub

Mandrakeclub is die webwerf wat aan Mandrakelinuxgebruikers toegewy is. Lidmaatskap verskaf eksklusiewe voordele insluitende eksklusiewe forumtoegang, RPMs en produkaflaai, afslag op Mandraklinuxprodukte en veel meer!



Mandrakelinux.com

Mandrakelinux.com is die webwerf wat aan die Linuxgemeenskap en oopbronkode Linuxprojekte toegewy is.


 
Mandrakeexpert

Mandrakeexpert is die beste plek om bystand te verkry van Mandrakesoft se ondersteuningsspan.



Mandrakestore

Mandrakestore is Mandrakesoft se aanlynwinkel, Te danke aan die nuwe voorkoms en gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en derdepartyoplossings nog makliker as ooit van te vore!


 
Mandrakeonline

Mandrakeonline is die nuutste diens wat deur Mandrakesoft bekendgestel is. Dit laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou d.m.v. 'n gesentraliseerde en outomatiseerde diens.